Krügerpark 2018

Skukuza, Lower Sabie en Pretoriuskop.
Olifante, Buffels, Hiënas en die lot…
Van soggens tot saans gedurig op pad,
Ag ja, het skoon vergeet van die skilpad!
Ons kuier lekker en geniet elke dag,
en vertel grappies, waaroor ons lekker kan lag!

Hinterlasse einen Kommentar